Electronic Mail (E-mail) Legal Notice of Dr Ronald Lareman, family and staff. This message and any attachments are confidential and intended solely for the addressee. The following link (this page) display the full disclaimer: http://mdesign.co.za/disclaimer.htm                              (afrikaanse weergawe)


01. This e-mail legal notice is enforceable and binding on the recipient/addressee.

02. This e-mail transmission may contain confidential and legally privileged information, which is the property of the Dr R. Lareman. No person, other than the intended recipient (so indicated by the sender) may use or disclose the contents of this message, links or attachments hereto, to any person whatsoever. Unauthorised disclosure and/or use may result in civil action and /or criminal prosecution.

03. The information in this e-mail or attachments thereto is intended for the attention and use of the addressee only. If you are not the intended addressee/recipient, you are hereby notified that any disclosure, copying or distribution of the contents of this email transmission or the taking of any action in reliance thereon or pursuant thereto, is strictly prohibited and unlawful.

04. The e-mail address of the sender may not be used, copied, sold, disclosed or incorporated into any database or mailing list for spamming and/or other marketing practices without the prior consent of Dr R.Lareman.

05. Under no circumstances shall Dr R. Lareman or the sender of this e-mail be liable to any party for any direct, indirect, special or consequential damages, including, without limitation, any loss of profits, business interruption, loss of programs or other data on information handling systems or otherwise, even if Dr R Lareman or the sender of this e-mail have been expressly advised of the possibility of such damages.

06. No e-mail correspondence sent to Dr R. Lareman shall be deemed to have been received until Dr R Lareman has responded thereto. An auto-reply, that does not contain the thread of the message, shall not constitute such "response" for purposes of this clause.

07. Any agreements concluded with Dr R Lareman by using electronic correspondence shall only come into effect once Dr R Lareman indicated such contract formation in a follow up or return communication.

08. No warranties are made or implied that any employee and/or contractor of Dr R. Lareman is authorised to create and send this communication. The views and/or opinions expressed in this e-mail message do not necessarily reflect the views and/or opinions of Dr R. Lareman or his staff.

09. No warranty is given that this e-mail is free of viruses. To prevent the spread of malicious software Dr R Lareman does take the responsibility to subscribe to an antivirus program.

10. Dr R. Lareman reserves the right to intercept, filter, view, block, delete, access, copy, read and act upon this e-mail message and all e-mail messages sent as reply messages to the e-mail address of the sender.

11. Dr R. Lareman retains the copyright to all e-mail messages and attachments sent from its communications systems. The recipient /addressee is hereby licensed to open and read the message and/or attachments - all other rights are reserved unless so indicated by the sender.

12. Where ever the threat of a message is not important the recipient is advised and it is good etiquette to delete all to: , cc: , bcc: e-mail addresses in the e-mail message footer and/or header before sending a forward or reply-all to promote privacy and spam prevention.


Elektroniese Pos (e-posl) Regskennisgewing van Dr R Lareman, familie en personeel. Hierdie boodskap en aanhegtings is konfidensieel en bedoel om slegs vir die geadresseerde te wees. Die volgende skakel (hierdie bladsy) toon die volle 'disclaimer': http://mdesign.co.za/disclaimer.htm


01. Hierdie e-pos regskennisgewing is afdwingbaar en bindend op die ontvanger / geadresseerde.

02. Hierdie versende e-pos mag konfidensiele en wettig vertroulike informasie bevat, wat die eiendom is van Dr R Lareman. Geen persoon, anders dan die bedoelde ontvanger (soos aangedui deur die stuurder) mag dit gebruik of die inligting van die boodskap, skakels en aanhegtings bekend maak, aan enige ander persoon. Ongemagtige bekendmaking en/of gebruik mag lei tot 'n geregsaak en/of kriminele vervolging.

03. Die informasie in hierdie e-pos is alleen bedoel vir die aandag en gebruik van die geadresseerde.  Indien u nie bedoel is die geadresseerde / ontvanger te wees nie, word u hiermee in kennis gestel dat enige bekendmaking, die maak van afskrifte of verspreiding van die inhoud van hierdie gestuurde e-pos of die neem van enige aksie as gevolg van en voortspruitend daarvan is verbode en onwettig.

04. Die e-pos adres van die afsender mag nie gebruik, verkoop, bekend gemaak of ingesluit word in enige databasis of e-pos adryslys vir die doel van alle metodes van gedwonge advertensies sonder die uitsluitlike toestemming van Dr R Lareman.

05. Onder geen omstandighede sal Dr R Lareman of die afsender van hierdie e-pos aan enige party verantwoordelik gehou word vir enige direkte  indirekte, spesiale of gevolglike skade, ingesluit sonder uitsluitsel, enige verlies aan omset, besigheid, verlies aan programmatuur of enige data op informasie sisteme of ander, selfs indien Dr R Lareman of die afsender van hierdie e-pos gewaarsku is oor die moontlike skadelike effek daarvan.

06. Geen e-pos versend aan Dr R Lareman sal aangeneem word as ontvang totdat 'n antwoord wat dit bevestig deur die versender ontvang is. 'n Outomatiese antwoord wat nie ook die draad van die gesprek aantoon kan nie as 'n amptelike antwoord aanvaar word nie.

07. Enige ooreenkoms aangegaan met Dr R Lareman deur die gebruik van elektroniese korrespondensie sal slegs en alleen aanvaar en bindend wees wanneer beantwoord.

08. Geen versekering kan gegee word dat enige werknemer en/of kontrakteur van Dr R Lareman gemagtig is om hierdie boodskap te skep of te versend nie. Die menings of opinies wat in hierdie e-pos uitgedruk word reflekteer nie noodwendig die menings of opinies van Dr R Lareman of sy personeel nie.

09. Geen waarborg word gegee dat hierdie e-pos virus vry is. Om die verspreiding van skadelike sagteware te voorkom onderneem Dr R Lareman om 'n antivirus program te gebruik.

10. Dr R. Lareman magtig hom toe om e-pos boodskappe te filtreer, besigtig, blokkeer, vernietig, toegang te verkry, afskrifte te maak, te lees en daarop te reageer as antwoord tot die e-pos adres van die versender.

11. Dr R. Lareman behou die kopiereg van die al die e-pos boodskappe en aanhegtings verstuur vanaf hierdie kommunikasie sisteme. Die ontvanger / geadresseerde word hierby gemagtig om boodskappe en aanhegtings oop te maak en te lees - alle ander regte word voorbehou, behalwe indien so aangedui deur die versender.

12. Waar die draad van die boodskap nie belangrik is vir die ontvanger nie, word die ontvanger aangeraai en dit is goeie etiket om alle aan (to):, afskrif (cc/carbon copy), (bcc) e-pos adresse in die e-pos boodskap hoof en/of voet te verwyder voordat die boodkap beantwoord of aangestuur word om privaatheid te verbeter en gedwonge bemarking te verhoed.


04/12/2011